Port Natal                  Meer as n Skool

 

Kontak ons

Ons Ontstaan

Port Natal Hoërskool se ontstaan dateer terug na 10 Oktober 1916, maar die skool word eers amptelik op 28 Julie 1941 in die gebou, wat tans die hoërskool afdeling huisves, geopen met die leuse: LIG EN LEIDING.

Laerskool Port Natal word op 27 Januarie 1953 in gebruik geneem. Die destydse Junior Primêre afdeling (Bewaarskool) en senior afdeling smelt in 1977 saam om die Primêre Skool Port Natal te vorm..

In 1996 smelt die destydse Port Natal Primêr en Port Natal Hoërskool saam om Port Natal Skool te vorm.

In Januarie 2017 word die eerste Engelsmediumklasse by die Primêre afdeling ingelyf.

Die skoolkampus, geleë in die Umbilo-gebied naby die Universiteit van KZN en ander prestige skole soos Glenwood en Durban Girls’ High, bied aan ouers die unieke geleentheid om hul kinders in totaliteit te laat opvoed. Die Huis W.O. Read-koshuisgebou bied ook die geleentheid vir kinders, van ander dele van die provinsie, om in Port Natal se tradisieryke etos te deel.

Ons leerders is leiers op alle gebiede en dra die lig in akademie, sport en kultuur uit. Ons leuse van Lig en Leiding word nóú saamgevat in die woorde: Lux et Ductus – lig en leierskap.

akademici

Sports

Kultuur

Masterchef kombuis

nasorg

WO Read

Studente

Na skool progremme

personeel

jare gestig

Kontak Ons

Lokasie: Dirk Uysstraat 14 Dirk Uys Street, Umbilo, Durban

Telefoon: 031-205 6369

E-pos: info@porties.co.za

Skool Ure: Maanday-Vrydag: 07:30 – 16:00

Kontak Ons

031-205 6369
info@porties.co.za

Skool Ure

Maandag – Vrydag : 07:00 – 16:00

Ons Skool

Dirk Uysstraat 14 Dirk Uys Street
Umbilo, Durban, 4013

Blitsskakels

Boodskap van ons Hoof
Akademie
Kultuur
Sport
Fasiliteite
Toelatings
Kontak Ons

Kontak Ons